
♻️ VF Plus | Kempton Park | Updates
June 6, 2025 at 09:01 AM
📈 *EKURHULENI SE 2024/25-AANSUIWERINGSBEGROTING ʼn SIMPTOOM VAN DIEPGAANDE BESTUURSTEKORTE*
> _"Die VF Plus het met kommer kennis geneem van die Ekurhuleni-metro se sogenaamde “spesiale aansuiweringsbegroting” vir die 2024/25-finansiële jaar. Dit is vandag tydens ʼn raadsvergadering goedgekeur." - Denise Janse van Rensburg, VF Plus-raadslid: Ekurhuleni-metro_
📌 *Artikel:* https://www.vfplus.org.za/af/mediaverklarings/ekurhuleni-se-2024-25-aansuiweringsbegroting-n-simptoom-van-diepgaande-bestuurstekorte/
💚 *BLY INGELIG, VOLG:* https://whatsapp.com/channel/0029VaHfcxyEFeXuPu7Oqs2R

👍
👎
🙀
🤮
🫠
5