
Laerskool JJ vd Merwe
June 11, 2025 at 05:24 AM
Geagte ouers
*Vrydag, 13 Junie - skool sluit 10:00*
*Graad R* het normale skool tot 10:00 en na dit sal daar naskool wees vir die leerders wat
agterbly.
*Graad 1-3* het ook 'n normale skooldag tot *10uur*.
*Graad 4-7* toetse/eksamen tot 10:00.
JJ-groete
🙏
2