Radio Pulpit
Radio Pulpit
May 20, 2025 at 03:37 PM
🎶 Van plaasgrond tot lofliedere… 🌾🎤 Janine van Niekerk sit om die tafel met die manne van Houtsnaar – Ian, Heini en Ernie Marx – om oor hulle pad saam met Jesus en hul hart vir musiek te gesels. Hierdie is nie net ’n gesprek nie, dis ’n getuienis van genade, eenvoud en aanbidding. ✝️❤️ 🎧 Luister nou: https://bit.ly/43xZVKV #sionsbruid #houtsnaar #radiokansel #geloofenmusiek

Comments