Radio Pulpit
Radio Pulpit
June 16, 2025 at 05:13 PM
Dames, 8 Augustus is júlle dag! Kom kuier saam met Radiokansel by Casa Social da Madeira in Pretoria en vier vrouwees en vriendskap tydens ons Damesoggend. Luister na die inspirerende boodskap van Lindie Strydom en word bekoor deur die sang van ons gaskunstenaar, Dewald Gouws, met ons eie Jenna-Leigh Bilong as MC. Geniet ‘n watertand 3-gang noen-ontbyt om die oggend af te rond. Sien jou daar om 08:30 vir 09:00. Daar sal ook verskeie stalletjies wees met goedere te koop. Kaartjies beloop slegs R365 per persoon. Kontak Letsie by 012 334 1284 of [email protected] vir besprekings. Sien jou daar! #radiokansel #damesoggend #lindiestrydom
Image from Radio Pulpit: Dames, 8 Augustus is júlle dag!  Kom kuier saam met Radiokansel by Cas...
👍 ❤️ 4

Comments