
Laerskool JJ vd Merwe
June 17, 2025 at 05:46 AM
Geagte ouers
*Vrydag, 20 Junie sluit die skool om 12:00* as gevolg van die Mpumalanga-rugbyuitspele wat in Witrivier plaasvind.
*Graad R* het normale skool tot *12:00* en na dit sal daar naskool wees vir die leerders wat agterbly.
*Graad 1-3* het ook 'n normale skooldag tot *12:00*.
*Graad 4-7* toetse/eksamen tot *12:00*.
JJ-groete
👍
7