
Laerskool JJ vd Merwe
June 19, 2025 at 05:31 AM
Geagte Ouers
*Belangrike inligting en datums*
*Vrydag, 20 Junie*
Skool sluit om *12:00*
*23 - 26 Junie*
Graad R het normale skool en naskool.
Graad 1-7 het normale skool en volg periodes 1 - 8 elke dag tot *13:00* .
Die leerders moet skool bywoon.
JJ groete
👍
😢
6