Rustenburg Traffic/ Verkeer
                                
                            
                            
                    
                                
                                
                                May 26, 2025 at 03:25 PM
                               
                            
                        
                            17:23
26 Mei 2025
Kroondal / Ikemeleng 
Ooggetuies berig die pad is tans oop. Daar is SAPD op toneel.
Wees versigtig aangesien die situasie enige tyd kan verander.