
Group Editors Community News
June 13, 2025 at 07:15 AM
*Die onsinnige moord op Marelize 'Barbie' Jumas (28) van Blomnek het haar familie én die gemeenskap geruk. Jumas is deur haar aan-en-af-kêrel, Jonathan van Schalkwyk, verskeie kere in haar rug en kop met 'n mes gesteek.*
Lees meer by die skakel hieronder: ⬇️
https://www.oudtshoorncourant.com/News/Article/Crime/jong-lewe-onsinnig-geneem-202506120807
😢
4