
Group Editors Community News
June 19, 2025 at 11:28 AM
*Die saak teen die bekende pianis en musiekonderwyser van Oudtshoorn, wat van statutêre verkragting, seksuele aanranding en seksuele gereedmaking van 'n minderjarige aangekla word, is tot 23 Junie uitgestel sodat hy 'n ander regsverteenwoordiger kan aanstel.*
Lees meer by die skakel hieronder: ⬇️
https://www.oudtshoorncourant.com/News/Article/Crime/musiekonnie-moet-nuwe-prokureur-kry-202506180346
🤐
1