
Nuusweek
May 23, 2025 at 02:21 PM
๐๐ต๐ผ๐น๐ณ๐๐ฝ๐ฒ๐น๐ฒ๐ฟ ๐๐ฒ๐ฟ๐ฏ๐ฒ๐๐ฒ๐ฟ ๐ฟ๐ฒ๐ธ๐ผ๐ฟ๐ฑ ๐๐ถ๐ฟ ๐ญ๐ญ-๐ท๐ฎ๐ฟ๐ถ๐ด๐ฒ ๐๐ฒ๐๐ป:
Die gholfspeler, Heinrich du Preez, het โn 22-jaar oue Guiness-wรชreldrekord verbeter op die Vodacom Golf Village in Centurion om hoop en ondersteuning te bring aan Eben Beukes, โn 11-jarige seun wat bedlรชend is nรก ernstige gesondheidskomplikasies.
Eben, wat aan pediatriese inflammatoriese multistelsel-sindroom of PIMS ly, het reeds verskeie beroertes gehad en ondergaan tans rehabilitasie.
Heinrich het diรฉ rekord, om meer as 10 392 gholfballe in 24 uur te slaan, op 20 Mei om middernag aangepak en op 21 Mei om 22:20 die 10 469ste bal geslaan.

๐
๐
โค๏ธ
๐
๐ฎ
โค
๐
๐ฅณ
21