Nuusweek
Nuusweek
May 29, 2025 at 01:21 PM
๐—•๐—น๐—ถ๐˜๐˜€๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ๐—ถ๐—ด: ๐—ฅ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ธ๐—ผ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐—น๐—ฎ๐—ฎ๐—ด Die Suid Afrikaanse Reserwebank het die rentekoers met 25 basispunte verlaag. Dit plaas die rentekoers nou op 10,75%. Vyf uit die ses lede van die monetรชrebeleidskomitee was ten gunste van die verlaging, en die sesde lid wou die koers met 50 basispunte verlaag. Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago het intussen die bank se verwagting vir ekonomiese groei vir vanjaar van 1,7% na 1,2% aangepas.
Image from Nuusweek: ๐—•๐—น๐—ถ๐˜๐˜€๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ๐—ถ๐—ด: ๐—ฅ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ธ๐—ผ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐—น๐—ฎ๐—ฎ๐—ด  Die Suid Af...
๐Ÿ‘ ๐Ÿ‘ ๐Ÿ‘Ž ๐Ÿ’ฉ ๐Ÿ˜‚ ๐Ÿ˜’ ๐Ÿ˜ก ๐Ÿคฌ 14

Comments