
Nuusweek
June 5, 2025 at 08:06 AM
๐๐ ๐๐ป๐๐ต๐ผ๐ป๐ถ๐ฒ ๐๐ผ๐๐ด๐ฎ๐ ๐๐ฒ๐ฟ๐ธ๐น๐ถ๐ธ ๐ถ๐ป ๐๐ฎ๐ป๐ฎ๐ฑ๐ฎ?
Die omstrede sakeman, Anthonie Bougas het 'n video aan die nuusdiens, Netwerk24 gestuur waarin hy glo "deur die strate van Toronto, Kanada loop." Die privaat speurder, Mike Bolhuis reken egter dat die videos nie eg is nie en dat hy heel moontlik nog in Thailand is.
Bougas is gister amptelik deur die Pretoriase Hooggeregshof gesekwestreer.
๐๐๐ถ๐๐๐ฒ๐ฟ ๐๐ฎ๐ป๐บ๐ถ๐ฑ๐ฑ๐ฎ๐ด ๐ญ๐ฏ:๐ฏ๐ฑ ๐๐ฎ๐ป๐ป๐ฒ๐ฒ๐ฟ ๐ผ๐ป๐ ๐ถ๐ป ๐๐บ๐ฝ๐ฎ๐ธ ๐บ๐ฒ๐ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฝ๐ฟ๐ถ๐๐ฎ๐ฎ๐๐๐ฝ๐ฒ๐๐ฟ๐ฑ๐ฒ๐ฟ, ๐ ๐ถ๐ธ๐ฒ ๐๐ผ๐น๐ต๐๐ถ๐ ๐ด๐ฒ๐๐ฒ๐น๐.

๐
๐
4