
Nuusweek
June 5, 2025 at 12:45 PM
๐๐ฟ๐ถ๐ฒ ๐บ๐ฒ๐ป๐๐ฒ ๐ฑ๐ผ๐ผ๐ฑ ๐ถ๐ป ๐๐ธ๐ถ๐ฒ๐๐๐ผ๐ผ๐ฟ๐๐ฎ๐น - ๐๐ฒ๐ฟ๐บ๐ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ก๐ญ ๐ถ๐ป ๐๐ผ๐ต๐ฎ๐ป๐ป๐ฒ๐๐ฏ๐๐ฟ๐ด
Drie verdagtes van 'n reeks huisrooftogte is 'n kort ruk gelede in 'n heen-en-weer skietery met die polisie in Sandton, Johannesburg doodgeskiet.
Verkeer op die N1-noord in Johannesburg tussen die Winnie Mandela en Rivonia-afritte is erg vertraag weens die skietvoorval. Slegs een baan is oop. Luidens berigte is die polisie steeds op die toneel.
Dit wil voorkom asof die polisie na 'n rooftog ontbied is, waarna 'n jaagtog ontstaan het. Motoriste word gemaan om die gebied te vermy.

๐
๐ฎ
โค๏ธ
๐ซฃ
12