Nuusweek
Nuusweek
June 9, 2025 at 11:41 AM
๐——๐—ถ๐˜ ๐˜€๐—ป๐—ฒ๐—ฒ๐˜‚ ๐—ถ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ข๐—ผ๐˜€-๐—ž๐—ฎ๐—ฎ๐—ฝ Die Lootsberg-bergpas op die N9 tussen Graaff-Reinet en Middelburg in die Oos-Kaap moes vanoggend gesluit word weens sneeu in die gebied. Die Wapadsbergpas op die R61 tussen Graaff-Reinet en Cradock is nog oop, maar motoriste word gewaarsku om die gebied te vermy. โ„๏ธโ›„๏ธ
Image from Nuusweek: ๐——๐—ถ๐˜ ๐˜€๐—ป๐—ฒ๐—ฒ๐˜‚ ๐—ถ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ข๐—ผ๐˜€-๐—ž๐—ฎ๐—ฎ๐—ฝ Die Lootsberg-bergpas op...
๐Ÿ˜ฎ ๐Ÿคฉ ๐Ÿฅถ 7

Comments