Nuusweek
Nuusweek
June 10, 2025 at 01:16 PM
๐—ž๐—ฌ๐—ž: ๐—”๐—ป๐˜๐—ต๐—ผ๐—ป๐—ถ๐—ฒ ๐˜€๐—ฒ ๐—ง๐—ผ๐—ฟ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ผ-๐˜ƒ๐—ถ๐—ฑ๐—ฒ๐—ผ ๐—ถ๐˜€ "๐—•๐—ผ๐—ด๐˜‚๐˜€" - ๐—ฃ๐—ฟ๐—ฒ๐˜๐—ผ๐—ฟ๐—ถ๐—ฎ๐—™๐—  ๐˜ƒ๐—ถ๐—ป๐—ฑ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ผ๐—ผ๐—ฟ๐˜€๐—ฝ๐—ฟ๐—ผ๐—ป๐—ธ๐—น๐—ถ๐—ธ๐—ฒ Die stigter van die omstrede Kleuterzone-groep, Anthonie Bougas, het 'n nuwe video aan Netwerk24 gestuur waarin hy aanvoer dat hy homself wel in Toronto, Kanada bevind. Diรฉ video is ook vanoggend op Netwerk24 se webblad geplaas. Nรก 'n indringende ondersoek van Pretoria FM is daar vasgestel dat Bougas se "video waarin hy deur die strate van Toronto stap" ๐—ผ๐—ผ๐—ฟ๐˜€๐—ฝ๐—ฟ๐—ผ๐—ป๐—ธ๐—น๐—ถ๐—ธ ๐—ผ๐—ฝ ๐Ÿฎ๐Ÿฎ ๐—”๐˜‚๐—ด๐˜‚๐˜€๐˜๐˜‚๐˜€ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฎ ๐—ผ๐—ฝ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฌ๐—ผ๐˜‚๐—ง๐˜‚๐—ฏ๐—ฒ-๐—ธ๐—ฎ๐—ป๐—ฎ๐—ฎ๐—น, ๐Ÿฐ๐—ž ๐—ช๐—ผ๐—ฟ๐—น๐—ฑ ๐—ช๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ด๐˜€, ๐—ด๐—ฒ๐—ฝ๐—น๐—ฎ๐—ฎ๐˜€ ๐—ถ๐˜€. Bougas het oรซnskynlik sy arm waarop โ€™n tatoeรซermerk is afgeneem, en bo-oor die oorspronklike video geplaas. Hy hou ook 'n stuk papier vas waarop sy handtekening verskyn. Hy probeer dus bewys dat hy in Kanada is en nie meer in Thailand nie. #anthoniebougas #kleuterzone
๐Ÿ˜‚ ๐Ÿ˜ก ๐Ÿ˜ฎ ๐Ÿ™Š ๐Ÿคจ ๐Ÿคฌ ๐Ÿฅด 19

Comments