
Nuusweek
June 11, 2025 at 06:35 AM
𝗩𝗮𝗻𝗱𝗮𝗴 𝗶𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗴𝗲𝘀𝗸𝗶𝗲𝗱𝗲𝗻𝗶𝘀: Vandag 15 jaar gelede op 11 Junie 2010 het die FIFA Sokkerwêreldbeker in Suid-Afrika afgeskop. In 2004 het die Internasionale Sokker-Federasie aangekondig dat Suid-Afrika die eerste Afrika-land sou word om dié wêreldbekertoernooi aan te bied.
Die toernooi het tot 11 Julie geduur, met beide die openingswedstryd- en die finaal wat in Sokker City in Johannesburg plaasgevind het. (Foto: Daily News)

👍
❤
❤️
4