Nuusweek
Nuusweek
June 13, 2025 at 04:00 AM
In die jongste uitgawe van Nuusweek vra ons wat Afrikaners van die nasionale dialoog dink, hoe ‘n vrou van Bloemfontein Olifantmenssiekte trotseer en hoe Pretoria FM se span Anthonie Bougas se jongste video as “bogus” uitgewys het. Lees dit nou hier -https://www.pretoriafm.co.za/nuusweek/
Image from Nuusweek: In die jongste uitgawe van Nuusweek vra ons wat Afrikaners van die nas...
👍 😂 9

Comments