Nuusweek
Nuusweek
June 18, 2025 at 10:59 AM
"๐—ฃ๐—ฒ๐—ฟ๐—ณ๐—ฒ๐—ธ๐˜๐—ฒ" ๐—ฃ๐—ฟ๐—ผ๐˜๐—ฒ๐—ฎ๐˜€ ๐—ฏ๐˜† ๐—ข๐—ฅ ๐—ง๐—ฎ๐—บ๐—ฏ๐—ผ-๐—น๐˜‚๐—ด๐—ต๐—ฎ๐˜„๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐˜„๐—ฒ๐—น๐—ธ๐—ผ๐—บ: Die Proteas is vanoggend op die OR Tambo Internasionale Lughawe verwelkom nadat hulle die afgelope naweek Australiรซ met vyf paaltjies op die vierde dag van die Wรชreldtoetskampioenskap op Lord's in Londen kon klop. ๐Ÿ๐Ÿ† Dit is die eerste keer sedert 1998 wat die Proteas 'n wรชreldtitel kon wen. Die kaptein, Temba Bavuma het met die trofee omhoog die aankomsaal binnegekom waar talle aanhangers en die minister van sport, kuns en kultuur, Gayton McKenzie hulle ingewag het.
Image from Nuusweek: "๐—ฃ๐—ฒ๐—ฟ๐—ณ๐—ฒ๐—ธ๐˜๐—ฒ" ๐—ฃ๐—ฟ๐—ผ๐˜๐—ฒ๐—ฎ๐˜€ ๐—ฏ๐˜† ๐—ข๐—ฅ ๐—ง๐—ฎ๐—บ๐—ฏ๐—ผ-๐—น๐˜‚๐—ด๐—ต๐—ฎ๐˜„๐—ฒ ...
๐Ÿ‘ โค๏ธ ๐Ÿ–• ๐Ÿ‘ ๐Ÿ˜‚ 9

Comments