Nuusweek
Nuusweek
June 20, 2025 at 03:25 AM
In die jongste uitgawe van Nuusweek waarsku ‘n kenner dat indien die VSA in ‘n uitgerekte oorlog met Iran betrokke raak dit Trump se nalatenskap skade sal berokken, ‘n Suid-Afrikaanse vrou in Israel vertel van nagte in bomskuilings en ons vind meer uit oor ‘n jong boerseun wat hom nie deur ‘n seldsame velsiekte laat onderkry nie. Die jongste uitgawe van Nuusweek kan nou hier gelees word – https://www.pretoriafm.co.za/nuusweek/
Image from Nuusweek: In die jongste uitgawe van Nuusweek waarsku ‘n kenner dat indien die V...
👍 ❤️ 4

Comments