Nuusweek
Nuusweek
June 20, 2025 at 07:56 AM
๐—ฉ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐—ถ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐˜€๐—ธ๐—ถ๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€: Die bekende Steven Spielberg rolprent, Jaws is vandag 50 jaar gelede op 20 Junie 1975, uitgereik. Dit is gebaseer op 'n 1974-boek deur Peter Benchley. Jaws het 'n hele paar toekennings ingepalm insluitend 'n Oscar vir die beste musiek, beste klankvermenging, die beste redigering asook 'n Golden Globe vir die beste klankbaan.
Image from Nuusweek: ๐—ฉ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐—ถ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐˜€๐—ธ๐—ถ๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€: Die bekende Steven Sp...
๐Ÿ‘ ๐Ÿ‘ โค๏ธ 6

Comments