
kykNET & kie
29.7K subscribers
Verified ChannelSimilar Channels
Swipe to see more
Posts

Gaan Tahir en Farah die skietgeveg oorleef? 💥 Vind uit vanaand om 20:00.


Jawaahier Petersen, wat die rol van Kaashifa vertolk, chat oor haar hectic storielyn! 🔥🗣 🔗: https://bit.ly/4b0uzyN


Geheime. Begeertes. Verraad. 🔥 Op 18 Maart begin die eerste Brasiliaanse telenovela in Afrikaans — en dis aan die brand! 😉❤ Jy wil nie vir _Plaas Van Passie_ mis nie.

Op 18 Maart bring KIE vir jou drama en passie uit die trope van Brasilië! 🇧🇷🔥 Maak gereed vir _Plaas Van Passie_ — ‘n telenovela wat jou laat hunker na meer! 🔗: https://bit.ly/3D8bj5I


💍✨ Dis amptelik – Hazel en Ronnie gee liefde nog ’n kans! Maak reg vir trane, vergifnis en ’n 'I Do' vol emosie. Moenie dit misloop nie! Vanaand 19:30 op kykNET&kie, kanaal 145. ❤🎉

Maak seker jy skakel in op _Koortjies_ vanaand om 19:00 op kyknet&kie, kanaal 145.

Dink jy Hazel gaan ja sê? React met ’n 👍 as jy so dink. Moenie vanaand se episode mis nie!

Oe jinne, lyk asof Farah 'n uitweg gekry het! 😏😉 _React_ met 'n 🫢 as jy vanaand gaan inskakel. 📌: Maandae - Donderdae om 20:00 op kykNET & Kie, kanaal 145.