
kykNET & kie
February 11, 2025 at 11:49 AM
💍✨ Dis amptelik – Hazel en Ronnie gee liefde nog ’n kans! Maak reg vir trane, vergifnis en ’n 'I Do' vol emosie. Moenie dit misloop nie! Vanaand 19:30 op kykNET&kie, kanaal 145. ❤🎉
❤️
👍
👏
👩❤️👨
💃
😮
41