
N.G. Kerk Plettenbergbaai
72 subscribers
About N.G. Kerk Plettenbergbaai
Kennisgewings van gebeure en geleenthede die N.G. Kerk gemeente in Plettenbergbaai
Similar Channels
Swipe to see more
Posts

N.G. Kerk Plettenbergbaai
5/19/2025, 7:34:07 AM
Tydens ‘n Kerkraadsvergadering gehou op Maandag 12 Mei 2025 het die Kerkraad, onder leiding van die Heilige Gees, die volgende lidmate tot kerkraadsdiens geroep. Hul name word vir twee weke aan die gemeente voorgehou vir approbasie (stille goedkeuring).

Image