N.G. Kerk Plettenbergbaai
N.G. Kerk Plettenbergbaai
May 19, 2025 at 07:34 AM
Tydens ‘n Kerkraadsvergadering gehou op Maandag 12 Mei 2025 het die Kerkraad, onder leiding van die Heilige Gees, die volgende lidmate tot kerkraadsdiens geroep. Hul name word vir twee weke aan die gemeente voorgehou vir approbasie (stille goedkeuring).
Image from N.G. Kerk Plettenbergbaai: Tydens ‘n Kerkraadsvergadering gehou op Maandag 12 Mei 2025 het die Ke...

Comments