Landbou.com

Landbou.com

929 subscribers

Verified Channel
Landbou.com
Landbou.com
January 20, 2025 at 07:35 AM
*Vandag is Trump-dag: Hoe raak sy beleid SA?* 🇺🇸 Alle oë is vandag op Washington met die inhuldiging van Donald Trump as Amerikaanse president vir sy tweede termyn in dié magtige, veelbesproke posisie. Agoa is maar net een van die faktore waaroor mense ongemaklik rondskuif, maar hoeveel invloed het Trump regtig wat dit betref. Lees dié artikels wat ’n belangrike insig bied in wetgewing, beleid en wêreldpolitiek: https://tinyurl.com/5ru2769v

Comments