
Landbou.com
January 24, 2025 at 12:47 PM
_'Is jy uitgebrand of gereed vir 2025?'_ Hardloop jou enjin in die rooi? Van buite lyk dit of jy uiters suksesvol is, maar binne in jou weet jy dat dit broekskeur gaan om kop bo water te hou – jou energie is min en jou frustrasievlakke hemelhoog. Dr. Johan Beukes gesels oor uitbranding en hoe jy weer beter kan voel.
Luister vanaand na ons eerste episode van _Landbou.com_ se potgooireeks, *_Bly boer_* .
*TYD:* 17h00 vanmiddag
*GRATIS* om te luister
👍
❤️
4