Landbou.com

Landbou.com

929 subscribers

Verified Channel
Landbou.com
Landbou.com
January 27, 2025 at 07:28 AM
*BEURTKRAG: Al 300 dae sonder beurtkrag; dís hoe dit boere raak* Boere kyk terug op beurtkrag wat groot bestuurseise aan hulle gestel het en die bykomende uitgawes wat hulle vir kragopwekkers en diesel moes opdok om hul boerderye aan die gang te hou. Die beplande groot verhoging in kragtariewe is ’n bron van kommer, en hulle hoop dat Eskom reggeruk kan word sodat hulle van betroubare kragvoorsiening verseker kan wees. Landbou.com het met boere gesels en uitgevind hoe die afwesigheid van beurtkrag hulle bedrywighede raak. ➡️ Lees hier verder: https://tinyurl.com/3dcds6pz
👍 😮 3

Comments