
Landbou.com
January 30, 2025 at 04:29 PM
_Jongboerwenner oor sy amperse selfdood_
Dean Barnard, Wes-Kaapse Jongboer van die Jaar, het op 25 Januarie 2021 sy pistool gaan haal en na die dam op hul plaas gery om ’n einde aan alles te maak. Hier is ’n voorsmakie van Reza Clifford se gesprek met Dean in die tweede episode van die _*Bly Boer-potgooireeks*_ .
_Dié volle episode sal Vrydag, 31 Januarie 2025, om 17:00 op Landbou.com in potgooi-formaat beskikbaar wees._
❤️
👍
🤗
3