Landbou.com

Landbou.com

929 subscribers

Verified Channel
Landbou.com
Landbou.com
January 31, 2025 at 10:22 AM
*KRAGTARIEWE* : Nersa het ’n aansienlik kleiner verhoging in die elektrisiteitstariewe goedgekeur as die 36,15% waarvoor Eskom gevra het. Voor Nersa die besluit geneem het, is meer as 1 200 skriftelike kommentare van belanghebbendes ontvang, waarin kommer oor kwessies soos bekostigbaarheid, Eskom se prestasie, die invloed van onderhandelde prysooreenkomste, munisipale skuld en die behoefte aan beter konsultasie deur onder meer Eskom en die munisipaliteite uitgespreek is. *_Lees ons volledige artikel waarin ons kommentaar uit landbougeledere saamvat en ook ondersoek hoe dit met die sonkragbedryf gaan:_* https://tinyurl.com/6fj4wfec
👍 🧐 2

Comments