Netwerk24
February 7, 2025 at 01:06 PM
▶️📚 *LEES 101 – Wanneer het my kind leeshulp nodig?*
Hoe weet jy of jou kind sukkel met lees, en belangriker, hoe help jy hulle? Marietjie de Kock, ’n leerondersteuningskenner, en Marinda Brink, ’n ervare onderwyser, gee raad.
Skakel nou in met Daniella van Heerden op Netwerk24 en kweek saam 'n liefde vir lees met Lees 101. https://brnw.ch/21wQxw0
👍
❤️
😂
6