
Netwerk24
78.0K subscribers
Verified ChannelAbout Netwerk24
Al die nuus op een plek en in Afrikaans! Besoek www.netwerk24.com en teken in
Similar Channels
Swipe to see more
Posts

โถ๏ธ *KYK || Wag jaag mense met pepersproei uit kantore van binnelandse sake* โn Veiligheidswag by die departement van binnelandse sake se kantore in Randburg, Johannesburg, is in die sop nadat hy lede van die publiek met pepersproei uit die kantore gejaag het. https://brnw.ch/21wR1dd

*SPORT* || Die Springbok-losskakel Handrรฉ Pollard word weer โn Bul. ๐ https://brnw.ch/21wR1lk


๐ *As jy in die peiling hierbo gestem het, lees meer hier:* https://brnw.ch/21wR13X

โถ๏ธ *KYK || Durbanville-skool se flitsformasies laat selfs vir Jennifer Garner regop sit* โn Ma van Goedemoed, Durbanville, se wรชreld is op sy kop gekeer nadat sy โn video van haar seun se atletiekbyeenkoms gedeel het, min wetend dat dit miljoene kere gekyk sou word en selfs al die pad tot in Hollywood sou vorder. https://brnw.ch/21wQXu8

๐ฅ *Vandag se resep is Gemmergegeurde wortelslaai!* https://brnw.ch/21wQXoG


โก๏ธ *LEES HIER:* https://brnw.ch/21wQXo6

๐ช *VANDAG SE SPOTPRENT* || https://brnw.ch/21wQXl5

๐ด *REGSTREEKS SOOS GEBEURE ONTVOU* https://brnw.ch/21wQXfO