Netwerk24
February 7, 2025 at 02:52 PM
*NGV: Motsoaledi ontken hy en Steenhuisen kom ooreen oor mediese fondse*
Hy was nie in enige vergadering met John Steenhuisen, DA-leier, waarop ’n ooreenkoms oor die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) en mediese fondse se rol bereik is nie, sê dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid.
➡️ *LEES HIER:* https://brnw.ch/21wQxDP
👍
😂
❤️
😢
😮
🙏
20