Netwerk24

Netwerk24

78.0K subscribers

Verified Channel
Netwerk24
Netwerk24
February 9, 2025 at 08:05 AM
Samuel Shafiishuna Daniel Nujoma, wat die naweek in die ouderdom van 95 oorlede is , sal altyd onthou word vir drie dinge: Dat hy jare lank die leier van die South West African People’s Organization (Swapo) was, dat hy die verset teen die Suid-Afrikaanse heerskappy in die land gelei het, en dat hy die eerste president van ’n onafhanklike Namibië was. 🔗*LEES MEER HIER:* https://brnw.ch/21wQzid
👍 😮 🙏 ❤️ 😢 😂 19

Comments