
Netwerk24
February 10, 2025 at 09:12 AM
▶️ *VERSKRIKLIK || Taxi’s, nog voertuie aan die brand gesteek by taxistaanplek in Kaapstad*
Bykomende polisielede is na die Nyanga-taxistaanplek in Kaapstad ontplooi nadat minibustaxi’s en talle ander voertuie Sondagaand aan die brand gesteek is.
https://brnw.ch/21wQAlT
😮
😂
😢
❤️
🙏
16