
Netwerk24
February 10, 2025 at 10:45 AM
Oudpres. Jacob Zuma se MK-party (MKP) sal Maandagoggend klagte van verraad teen AfriForum by die Kaapstad-polisiekantoor indien.
👉 Die MKP meen AfriForum en sy leierskorps het valse inligting aan die Amerikaanse regering verskaf oor onder meer grondonteiening en die onderdrukking van wit mense in Suid-Afrika.
*LEES MEER:* https://brnw.ch/21wQAtw
😂
😮
👍
😢
❤️
46