
Netwerk24
February 10, 2025 at 03:00 PM
▶️ *VERSKRIKLIK || ‘Ek sien jou nou, my vrou’ – toe sterf man (29) in tref-en-trap*
“Ek sien jou nou, my vrou,” was Emmanuel Kagiso Justin Louw (29) se woorde aan Veronique Louw (23) kort voordat hy die Sondag omstreeks 20:10 die huis verlaat het. Sowat ’n uur later is Justin, soos hy onder almal bekend was, in ’n tref-en-trap-ongeluk oorlede.
https://brnw.ch/21wQAT0
😢
😮
❤️
👍
🙏
😂
36