
Netwerk24
February 12, 2025 at 05:31 AM
👋Goeiemôre, Netwerk24-lesers. Indien jy dit misgeloop het, hier is die oggend se gewildste stories en die weer vir die dag op Netwerk24.
👉🏼 Raaisel van Brakpan-rooftog: Eers ’n ‘inbraak’, toe ’n mesmoord
https://brnw.ch/21wQDgR
➡️ ‘F*k jou, Floyd’: Zuma se dogter moet Shivambu om verskoning vra
https://brnw.ch/21wQDgT
🔗 Solidariteit vra VSA vir nóg druk tot ‘rasmalheid’ gestaak word
https://brnw.ch/21wQDgV
☀️ WEERKAART | Die weer in jou streek Woensdag
https://brnw.ch/21wQDgW
👍
❤️
😢
14