
Netwerk24
February 14, 2025 at 10:06 AM
▶️ *HARTSEER || Kobra eis seuntjie (5): ‘Hy wou volgende Cheslin Kolbe wees’*
Hul energieke seuntjie wou “die volgende Cheslin Kolbe wees”, maar nou moet die ouers van DJ Don reëlings tref om hom te begrawe.
https://brnw.ch/21wQH3A
😢
🙏
❤️
👍
😮
39