
Netwerk24
February 14, 2025 at 01:38 PM
Sy pa het hom gewaarsku om nie Suid-Afrika toe te kom nie, want dis gevaarlik.
Jasir Abdoelaziz (27) van Jordanië was egter van mening dis “die beste land in Afrika” voordat hy en ’n Nederlandse vriendin Woensdag in Kampsbaai gedreig en beroof is.
👉 *LEES MEER:* https://brnw.ch/21wQHp5
❤️
👍
😂
😢
😮
🙏
79