
Huisgenoot
January 28, 2025 at 09:30 AM
Op Nuwejaarsdag verlede jaar is sy ouers en suster wreed vermoor. Die skuldige? Sy broer. Nou het hy finaal die laaste lid van sy gesin verloor, sê Jaco Botha van Roodepoort.: https://www.netwerk24.com/huisgenoot/nuus/rondebult-moorde-nou-het-ek-n-vierde-familielid-verloor-20250128
😢
😮
❤️
🙏
🎉
😭
26