
Huisgenoot
February 4, 2025 at 02:13 PM
Wanneer ons land se topatlete op die wêreldverhoog presteer, is dit dikwels die ondersteuning en liefde van hulle gemeenskappe wat hulle help om die hoogste hoogtes te bereik: https://www.netwerk24.com/huisgenoot/bekendes/olimpiese-vonke-so-maak-rogail-joseph-en-jo-ane-van-dyk-hul-gemeenskappe-trots-20250203
❤️
👍
🙏
🇿🇦
👏
💃
🥳
35