
Landbou.com
February 26, 2025 at 11:55 AM
*Die moontlike skeur tussen Vrystaat Landbou en AgriSA*
Francois Wilken, voorsitter van VL, het in ’n stemboodskap gesê omdat die lede ’n ruim geldelike bydrae lewer tot AgriSA se koffers, wat VL as affiliasiegeld oorbetaal, is dit baie belangrik dat die lede deel van die hele proses is. Hy sê die versoeke vir die heroorweging kom al oor ’n klompie jare, maar meer spesifiek ook nou in die afgelope tyd. https://tinyurl.com/ssb7yduk
*LUISTER hier* na Chris Burgess, redakteur van _Landbouweekblad_ & _Landbou.com_ , in gesprek met Ryk van Niekerk op _RSG_ oor die kwessie https://iono.fm/e/1531022
*Neem deel aan ons meningsopname oor die kwessie* 👇
👍
2