
Landbou.com
February 27, 2025 at 06:48 AM
*Skeuring dreig tussen Vrystaat Landbou (VL) en AgriSA:*
Francois Wilken, boer en president van Vrystaat Landbou, verduidelik hoekom daar ’n meningspeiling onder lede gehou is oor die affiliasie van VL. Lede moes sê of hulle tevrede is met hoe AgriSA boere se belange hanteer, en ook stem oor voortgesette affiliasie by AgriSA.
Lede kon tot Dinsdag hul mening in die peiling lug.
In dié opname https://iono.fm/e/1531434 gesels *Francois Wilken* met Ryk van Niekerk op RSG Geldsake in antwoord op Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad en Landbou.com, se uitkyk op die saak.
Jy kan ook hier na Chris se gesprek op RSG Geldsake luister. https://iono.fm/e/1531022
*WAT IS JOU MENING?* _Neem deel aan ons meningsopname hierbo wat gaan oor die kwessie._ ⬆️☝️
👍
2