Landbou.com

Landbou.com

929 subscribers

Verified Channel
Landbou.com
Landbou.com
February 28, 2025 at 09:15 AM
*Bek-en-klou versprei verder in KZN* Owerhede het die onlangse uitbrekings van bek-en-klouseer bevestig, en hierdie amptelike bevestiging van veelvuldige uitbrekings maak glo boere in die kommersiële-veeboerderydistrikte van Newcastle en Vryheid in KwaZulu-Natal benoud. https://tinyurl.com/58ku5c92
👍 2

Comments