
Netwerk24
February 23, 2025 at 10:12 AM
▶️ *KYK || Motoris stom geskok toe sy motor in Kaapse middestad uitbrand*
’n Bestuurder van ’n Toyota Verso was Vrydag stom geskok toe sy motor skielik aan die brand raak voor die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum in die Kaapse middestad.
https://brnw.ch/21wQThD
😮
😢
❤️
👍
14