
Netwerk24
February 23, 2025 at 01:12 PM
Amper 190 gewonde en siek Suid-Afrikaanse soldate, van wie minstens vyf ernstig beseer en twee swanger is, moes Vrydagaand hoor die plan om hulle terug te bring na Suid-Afrika, het skipbreuk gely.
🗞️ *LEES MEER:* https://brnw.ch/21wQToX
😢
😮
😂
👍
17