
Netwerk24
February 25, 2025 at 04:27 AM
👋Goeiemôre, Netwerk24-lesers. Indien jy dit misgeloop het, hier is die oggend se gewildste stories en die weer vir die dag op Netwerk24.
🔗14-jarige verkrag glo skoolmaat, dwing 2 ander om deel te neem
https://brnw.ch/21wQVs9
🇿🇦🇺🇸Solidariteit se VSA-veldtog: Hulle wil apartheid terugbring – presidensie
https://brnw.ch/21wQVsa
🔗Mchunu weet nie wát ’n plaasmoord is, sê AfriForum ná ‘onsensitiewe’ uitlatings
https://brnw.ch/21wQVsc
🌬️WEERKAART | Die weer in jou streek Dinsdag
https://brnw.ch/21wQVse
👍
😮
🙏
❤️
😂
11