
Netwerk24
February 25, 2025 at 08:33 AM
Die bewering van Senzo Mchunu, minister van polisie, dat slegs een boer tussen Oktober en Desember 2024 in Suid-Afrika vermoor is, is feitelik verkeerd en ’n minagting van die werklike en voortdurende krisis van plaasaanvalle en -moorde in die land, sê AfriForum.
➡️ *LEES HIER:* https://brnw.ch/21wQVIb

😮
😂
❤️
👍
😢
27