Netwerk24

Netwerk24

78.0K subscribers

Verified Channel
Netwerk24
Netwerk24
February 27, 2025 at 02:09 PM
▶️ *KYK || BLITSSEPIE:'Garage Pie': 'n Skok-onthulling in episode 4 vandag!* Die tweede van vyf blitssepies, 'Garage Pie', is 'n spiraal van skuld, geweld en verraad. Dit vertel die verhaal van Mossie, ’n petroljoggie by ’n afgeleë vulstasie wat ’n bietjie diep in die bottel kyk. Mossie bereik 'n keerpunt en sy lewe rafel uit. https://rb.gy/sg8t3r
Image from Netwerk24 : ▶️ *KYK || BLITSSEPIE:'Garage Pie': 'n Skok-onthulling in episode 4 va...
👍 😮 🙏 ❤️ 😢 10

Comments