
Netwerk24
February 28, 2025 at 01:39 PM
▶️ *KYK || Wag jaag mense met pepersproei uit kantore van binnelandse sake*
’n Veiligheidswag by die departement van binnelandse sake se kantore in Randburg, Johannesburg, is in die sop nadat hy lede van die publiek met pepersproei uit die kantore gejaag het.
https://brnw.ch/21wR1dd
😮
😂
👍
22